Torpedinidae | |
---|---|
T. torpedo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Torpedinidae Bonaparte, 1838
|
Genus: | Torpedo Houttuyn, 1764
|
Tipespesie | |
Raja torpedo Linnaeus, 1758
|
Die Drilvisse (Torpedinidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Torpediniformes. Daar is slegs een genus met sewentien spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.